Skype gebruikers is tans die teiken van ransomware deur middel van `n boodskap wat voorkom asof dit vanaf iemand in jou kontaklys kom. Die boodskap lui “lol is this your new profile pic?”, gevolg deur `n skakel. As Skype-gebruikers op die skakel kliek, laai `n zip leêr wat `n uitvoerbare program bevat, af en word die […]
↧