Skype-gebruikers geteiken deur “ransomware”
Skype gebruikers is tans die teiken van ransomware deur middel van `n boodskap wat voorkom asof dit vanaf iemand in jou kontaklys kom. Die boodskap lui “lol is this your new profile pic?”, gevolg deur...
View ArticleIs jy oorsee en het ons nodig?
`n Paar jaar gelede kon jy ons net bel of e-pos stuur, toe kon jy ons blog lees en tweets volg. Nou kan jy selfs op ons nommer druk as jy oorsee is en sukkel met `n rekenaarverwante probleem. Spaar...
View ArticleSkype groep video-oproepe nou gratis
As jy vriende en familie oorsee het, weet jy dat Skype `n handige middel is om gratis, of teen `n relatiewe lae koste, met hulle te kan kommunikeer. Jy is ook een van 663 miljoen geregistreerde...
View ArticleSkype Translate einde 2014 vrygestel
Ons het onlangs genoem dat Skype groep video -oproepe gratis beskikbaar gemaak het aan sy gebruikers en nou is hulle weer in die nuus met `n nuwe innovasie. Laasweek het Microsoft CEO Satya Nadella...
View ArticleMicrosoft 365 vs. Office 365: Wat is die verskil?
Microsoft 365 vs. Office 365: Wat is die verskil? Konsekwentheid van produkname is belangrik as jy nie jou kliënte wil verwar nie, maar as jy veelvuldige produkte met verskeie weergawes het, kan dinge...
View Article